Welkom by die week se aflewering van Landbou-kortliks.
In hierdie week se episode leer jy meer oor dieselrabateise, die uitbreking van bruinsprinkane in die Noord-Kaap en die haglike toetsand van paaie in die Vrystaat.
Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!
Ek is n sosiale spontane mens wat hou van lag en goeie geselskap. Ek werk hard, soms lang ure, maar hou ook van rustig wees. Ons is nie veronderstel om alleen deur die lewe te...