Welkom by die week se aflewering van Landbou-kortliks.
In hierdie week se episode leer jy meer oor die impak wat die oorlog tussen Rusland en die Oekraïne op Suid-Afrika kan hê asook oor Eskom wat waarsku oor onwettige sonkragstelsels.