Welkom by die week se aflewering van Landbou-kortliks.
In hierdie week se episode leer jy meer oor die impak van Rusland se inval in Oekraïne op dié land se landbousektor, onsekerheid oor kommoditeitspryse en die toename in mieliediefstal in die Vrystaat.
Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!
Het 'n klein close vriende kring. Vriende sien my as iemand met 'n goeie hart en is behulpsaam. Hou baie van tyd by my huis spandeer, braai, kos maak en swem. Sal 'n goeie movie...
Sprankelende , ekstrovert! Liefdevol en hou van gesels. Hou daarvan om dinge vir ander mense te doen en te help waar ek kan. Hou daarvan om die spesiale persoon in my lewe te...