
.
Welkom by hierdie week se aflewering van Landbou-kortliks.
In hierdie week se episode is daar meer inligting oor droogtehulp, die oorstromings in KwaZulu-Natal, die effek van damme se sluise wat oopgemaak word op die Benede-Oranjerivier asook die weervoorspellings vir Paasnaweek.