
In die week se aflewering van Landbou-kortliks is daar meer inligting oor sukses in ekotoerisme, die situasie op Kirkwood asook die Nylrivier van Limpopo wat na jare weer in vloed is. Jy kan ook meer sien oor die Landbouweekblad Boereplanne-kompetisie by Nampo 2022 waarvoor jy voor 9 Mei nog moet inskryf, sowel as die nuwe uitgawe van Landbou Boerekos wat van 5 Mei af te koop is.