
.
Welkom by die week se aflewering van Landbou-kortliks.
In die week se aflewering van Landbou-kortliks word daar gefokus op die geleentheid wat bek-en-klouseer skep om naspeurbaarheid te verbeter, wysigings aan mielies se graderingsregulasies en die waarskynlikheid van vloede in die komende maande.