
Die week se aflewering van Landbou-kortliks doen ons verslag oor onder meer of duur bulle die prys werd is, wat die situasie rondom voorraad van sojaboon- en sonneblomsaad vir die komende somerseisoen is sowel as wat 'n waterskeidingsaak in terme van egskeidings vir die landbou kan beteken.