
.
Welkom by die week se aflewering van Landbou-kortliks!
In hierdie week se aflewering van Landbou-kortliks doen ons verslag oor produksieprobleme by Onderstepoort Biologiese Produkte asook vanjaar se eerste sneeu en waarom boere versigtig vir aanloklike prysbeloftes moet wees.