
In hierdie week se aflewering van Landbou-kortliks doen ons verslag oor wat kenners te sê het oor 'n boer wat weens 'n vertraging met 'n waterlisensie opdrag gegee is om 'n dam af te breek, die aanslag op die veebedryf in terme van klimaatsverandering en hoekom tegnologie asook data belangrik is vir boerderye.