
.
Welkom by die week se aflewering van Landbou-kortliks.
In hierdie week se aflewering van Landbou-kortliks doen ons verslag oor subsidies en of dit regtig werk, die landelike veiligheidsberaad wat die week plaasgevind het sowel as die koue weer wat vir volgende week voorspel word.