
.
Welkom by die week se aflewering van Landbou-kortliks.
In die week se aflewering van Landbou-kortliks berig ons oor die geleenthede wat wink met die Brandvleidam se hoër kanaalmuur, die tekort aan vleis wat die uitbreking van bek-en-klouseer tot gevolg kan hê en hoe verneukpan se vygies mense verstom.