
.
Welkom by die week se aflewering van Landbou-kortliks.
In hierdie week se aflewering van Landbou-kortliks berig ons oor watter planne boere kan maak wat in die skuld is, wat die impak van die rentekoersverhoging is op die landbou en oor 'n veeboerdery wat heilig is oor die data wat op die plaas "gemyn" word.