
.
Welkom by die week se aflewering van Landbou-kortliks!
In die week se aflewering van Landbou-kortliks fokus ons op die veranderinge in die internasionale vleismark, die fyn beplanning wat met beheerde brande saamgaan en ons kuier by die Wes-Kaap se Jongboer van die Jaar.