
In dié aflewering van Landbou-kortliks doen ons verslag oor die groot verskil in die hoeveelheid geld wat die staat en 'n druiweprodusente uit 'n bottel wyn verdien, ons deel opinies oor die verbod op die beweging van beeste en die uitbreking van bek-en-klouseer, terwyl ons ook fokus op die verbod van groente-uitvoer na van Suid-Afrika se buurlande.