
.
Welkom by die week se aflewering van Landbou-kortliks!
In die week se episode doen ons verslag oor klimaatwetgewing, die uitbreking van bek-en-klouseer, die wolverbod wat gelig is, die Land Bank, veiligheid op plase en die boereplan-kompetisie by Nampo Kaap.