
In hierdie week se aflewering van Landbou-kortliks doen ons verslag rondom die mynramp in Jagersfontein, bek-en-klouseer, werkspermitte asook hoe hommeltuie kleinskaalse suikerriet boere kan help.
Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.