
In hierdie week se aflewering van Landbou-kortliks doen ons verslag oor die wildbedryf en trofeejag, die Jagersfontein boerdery-gemeenskap se situasie na die mynramp, die gebeure by Nampo Kaap en die nuwe uitgawe van Country Cooking.
Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.