
Toe Suid-Afrika bek-en-klouseervrye status gehad het, het hy vleis na 42 lande uitgevoer. Nou voer hy net na 21 lande uit. FOTO: LBW-ARGIEF
Dr. Johann van der Merwe, direkteur van AMT, verduidelik wat tans met vleispryse en die graanmark gebeur.