AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Aanhoudende reën kan res van graanoes knou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boere in die Overberg het hulle Saterdag gehaas om koring van die lande af en in die silo’s te kry. Die foto is naby Riviersonderend geneem. Foto: Amelia Genis
Boere in die Overberg het hulle Saterdag gehaas om koring van die lande af en in die silo’s te kry. Die foto is naby Riviersonderend geneem. Foto: Amelia Genis
Boere in die Overberg het hulle Saterdag gehaas om koring van die lande af en in die silo’s te kry.

Boere rondom Swellendam het die afgelope naweek met groot haas geoes en graan silo’s toe gery om voor die reën uit te kom.

Dit het gister gereën en daar word vir die hele week gereeld reën voorspel.

“Dis ’n moeilike oestyd met reën wat die oesproses gereeld onderbreek en graangehalte beïnvloed,” sê mnr. Henk de Beer, hoofbestuurder van bedrywe by Sentraal-Suid Koöperasie (SSK) op Swellendam.

“Reën is altyd welkom vir enige boer, maar in die geval van graanboere is dit ongelukkig nie nou ’n goeie tyd nie. Daar is nog sowat 20% tot 25% van ons streek se koring wat geoes moet word en wat op risiko is.”

Die graan kan nie geoes word as die lande te nat is nie omdat dit lei tot pitte wat uitloop, en ’n laer valgetal kan veroorsaak.

Graan wat teen ’n te hoë voginhoud geoes is, oorlaai die silo’s en graandroërs met nat koring, sê De Beer. Eweneens is hul silosakdepots so nat dat dit ook die inname van koring vertraag.

“Omdat ons siloruimte reeds onder druk is as gevolg van ’n relatief groot oes met verskillende grade wat afsonderlik opgeberg moet word, maak ons meer staat op die silosakdepots.

“Ons hoop en vertrou maar dat oesaktiwiteite spoedig hervat en afgehandel kan word en die ongeoeste koring nie te veel benadeel word nie.”

Dirk Hermanus van Papendorp het die naweek dié video geneem terwyl hulle voor die reën probeer klaar stroop het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot