AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9010
60,00
CORN
07 Okt
-
4824
6,00
SOYA
07 Okt
-
9579
49,00
SUNS
07 Okt
-
10611
131,00
WEAT
07 Okt
-
7207
-3,00
WMAZ
07 Okt
-
4673
-29,00
YMAZ
07 Okt
-
4653
3,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boere in Swartland kry ’n ‘goeie wegspring’

akkreditasie
Boere in die Swartland sien uit na die re?n wat vir 20 en 21 Mei voorspel word. Die foto is einde April buite Piketberg geneem. Foto: Amelia Genis
Boere in die Swartland sien uit na die re?n wat vir 20 en 21 Mei voorspel word. Die foto is einde April buite Piketberg geneem. Foto: Amelia Genis
Die meeste boere in die Swartland was teen 19 Mei amper klaar geplant in afwagting van die reën wat van môre af voorspel is.

Mnr. Org Kellerman van die plaas Keerom by Porterville was nog besig om te plant, maar sê hulle het darem nog tot einde Mei tyd om te plant.

“Ons het op 15 Mei lekker reën gehad. By my het dit 29 mm gereën, op die dorp 26 mm, berg se kant toe meer en 36 mm by Halfmanshof. Ons is baie bly oor die reën. Voor dit was die plantery maar ’n harde en stowwerige besigheid.”

Hy sê die reën was “ ’n baie goeie wegspring” vergeleke met verlede jaar. Toe het hulle in April reën gekry en eers weer op 6 en 7 Junie. “Ons is twee, drie weke voor verlede jaar. Dit gaan help dat ons graan nie so swaar trek as dit in September vroeër ophou reën nie.”

By Hopefield, waar boere ook 90% klaar geplant was, sê mnr. Gideon Melck van die plaas Waterboerskraal dat hulle middel Mei 20 mm reën gekry het en uitsien na die reën wat vir 20 en 21 Mei voorspel word.

“Ons is baie dankbaar. Ons seisoen is op tyd, die grond het begin vog vat en ons plant in klimaat. Tans lyk dit voorspoedig.”

Mnr. Francois Eksteen van die plaas Witvlei by Piketberg sê hulle het 12 mm tot 20 mm reën op verskillende plase gekry. “Die reën wat voorspel word, gaan deurslaggewend wees.” 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.17
-0.3%
Rand - Euro
17.63
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,714.24
+0.1%
Silwer
20.80
+0.7%
Palladium
2,263.11
+0.1%
Platinum
932.66
+0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,262
-0.3%
Alle aandele
65,626
-0.3%
Hulpbronne 10
63,634
+0.6%
Industriële 25
79,470
-0.7%
Finansiële 15
13,963
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot