AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Droogte: Klein-Karoo wag steeds vir reën

akkreditasie
Die leë Kammanasiedam, sowat 26 kilometer oos van Oudtshoorn, met die sneeubedekte Swartberge in die agtergrond. Dit is die grootste besproeiingsdam in die Suid-Kaap en een van die oudste besproeiingsdamme in Suid-Afrika. Die dam het volgens die fotograaf, Hans van der Veen, drie jaar laas water in die dam gehad. Foto: Hans van der Veen
Die leë Kammanasiedam, sowat 26 kilometer oos van Oudtshoorn, met die sneeubedekte Swartberge in die agtergrond. Dit is die grootste besproeiingsdam in die Suid-Kaap en een van die oudste besproeiingsdamme in Suid-Afrika. Die dam het volgens die fotograaf, Hans van der Veen, drie jaar laas water in die dam gehad. Foto: Hans van der Veen
Terwyl welkome winterreën in die Wes-Kaap help om sommige damme in dié provinsie vol te maak, is daar steeds gebiede wat wag vir verligting van die voortslepende droogte.

Mnr. Daniël Minnaar, landbou-ekonoom by Agri Wes-Kaap, sê die organisasie is baie dankbaar vir die goeie reën wat tot dusver vanjaar in groot dele van die provinsie geval het. Die 44 hoofdamme wat die provinsie van water voorsien, is gemiddeld 76,62% vol teenoor 61,1% die ooreenstemmende tyd verlede jaar.

Hy sê dit is verblydend dat die Theewaterskloofdam, wat die grootste dam in die Wes-Kaap is, tans oorloop. Die dam is 102,25% vol teenoor verlede week se 101,50% en 73% die ooreenstemmende tyd verlede jaar.

“Agri Wes-Kaap is steeds bekommerd oor die gebiede wat vanjaar nog nie noemenswaardige reën ontvang het nie. Ons is onder meer bekommerd oor die Klein-Karoo wat in sy sesde jaar van droogte is. Ná ’n bietjie reën in Mei lyk die veld groen, maar dit is ’n groen droogte, want die Stompdriftdam se vlak staan op 7% en die Kamanassie s’n op 0%.”

Die Voëlvleidam is 86,4% vol teenoor 73,2% die ooreenstemmende tyd verlede jaar, terwyl die Bergrivierdam 100% vol is teenoor 73,02% die ooreenstemmende tyd verlede jaar en die Clanwilliamdam 99,8% vol is teenoor 71,5% die ooreenstemmende tyd verlede jaar.

Mnr. Anton Bredell, minister van plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning in die Wes-Kaap, sê die winterreënval in die provinsie was bogemiddeld en vul steeds die Wes-Kaap se damvlakke aan.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
-0.9%
Rand - Pond
19.92
-2.5%
Rand - Euro
17.62
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,662.28
+0.1%
Silwer
18.77
-0.7%
Palladium
2,221.00
+3.3%
Platinum
870.50
+0.5%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir die lewe saam met sielsgenoot
Christen, Eerlik, opreg, liefdevol, omgee, rolbal ,stap, reis, baie goeie humorsin, intelligent, sing en fluit graag , koorsanger en solo, uiteet, dans. Grapjas
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot