AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Freddy se impak op SA waarskynlik gering, sê weerdiens

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bron: RSMC La Réunion
Bron: RSMC La Réunion
Die sikloon Freddy, wat die afgelope twee dae in ’n westelike rigting oor die Mosambiekkanaal beweeg, het danksy die baie warm oppervlaktemperatuur van die Indiese Oseaan geleidelik versterk.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê luidens ’n verklaring dat Freddy binnekort die Mosambiekse kus tussen die dorpe Vilankulos en Maxixe sal bereik. Die windspoed rondom die sikloon se draaikolk is van 89 km/h en 118 km/h en kan skadelik wees vir die omgewing langs die kus en die aangrensende binneland.

Hoewel Freddy as ’n ernstige tropiese storm op die Mosambiekse kus sal aankom, sal dié stelsel egter volgens die weerdiens na verwagting gedurende die naweek begin verswak.

Intussen word inwoners van die suidelike dele van Mosambiek versoek om bewus te wees van waarskynlike tropiese stortreënbuie en winderige omstandighede gedurende die naweek. Mosambiekse riviere sal ook binnekort in vloed wees, wat die situasie verder kan vererger.

Die weerdiens sê die goeie nuus is dat Freddy waarskynlik slegs baie gelokaliseerde vloede sal veroorsaak en ’n geringe impak op Suid-Afrika in die komende dae sal hê.

Freddy
Bron: Suid-Afrikaanse Weerdiens

Die enigste deel van die land wat ’n direkte impak kan verwag weens swaar reën en moontlike vloede, is Vhembe en Mopani in die verre ooste van Limpopo. As gevolg daarvan het die weerdiens ’n oranje vlak 5-waarskuwing uitgereik vir dié gebied uitgereik.

Tesame met hierdie waarskuwing is ’n geel vlak 2-waarskuwing uitgereik vir die res van die Laeveld in Limpopo en Mpumalanga, asook die platorand in Limpopo.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot