AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Gaan Februarie ook oorstromings bring?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dis planttyd op die plaas Friedenheim tussen Bethlehem en Reitz. Foto: Riaan Opperman
Dis planttyd op die plaas Friedenheim tussen Bethlehem en Reitz. Foto: Riaan Opperman
Vroeëre voorspellings dat oorstromings die seisoen gaan voorkom, is nou opgevolg met ’n voorspelling vir nog oorstromings wat later die seisoen verwag kan word.

Groot dele van die somerreënstreek het die afgelope twee weke swaar reën en haelstorms aangeteken. Veral in die sentrale deel van Suid-Afrika en stedelike gebiede het groot skade voorgekom.

Begin Oktober het mnr. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, gesê die kans op erge haelstorms en oorstromings is dié seisoen goed. Haelstorms is gewoonlik ’n gevolg van die oorgang tussen die lente en somer. Die erge haelstorms kan betekenisvol wees vir die res van die seisoen. Hael wat met donderstorms gepaard gaan, kan in die eerste deel van die somer voorkom.

Vroeë voorspellings het ook aangedui dat bogemiddelde reënval tydens dié La Niña-seisoen kan voorkom. Die swaar neerslae kan lei tot oorstromings, veral omdat Suid-Afrika se vernaamste opgaardamme redelik vol is en bykomende water dus sal afloop.

Desember, Januarie

Van den Berg sê in sy nuutste voorspelling die La Niña-verskynsel wat die seisoen se weerstelsels oorheers, versterk steeds en lê volgens die El Niño Suidelike Ossilasie (Enso) tans in die vlak van swak tot matige sterkte. Die globale effek van La Niña word vanjaar later as normaal gesien, hoewel dit steeds die verwagte uitwerking het.

Die oostelike en suidoostelike dele van Australië beleef sedert middel November swaar reënval met groot dele wat oorstroom is, terwyl oorstromings en swaar reën in die suidweste van Kanada en aangrensende dele van Amerika voorkom. In teenstelling daarmee ervaar dele in Oos-Afrika droogtetoestande.

“Dit is duidelike aanduidings dat die kans baie goed is op swaar reën oor die somerreëngebiede van Suider-Afrika in die volgende maande. Die kans is nie uitgesluit dat dit selfs reën oor die winterreëngebiede kan veroorsaak nie, veral rondom Februarie volgende jaar,” sê Van den Berg. “Die waarskynlikste tye vir baie swaar reën is gedurende die laaste week van Desember, die eerste week van Januarie en vanaf die tweede deel van Januarie.”

En wat van Februarie?

Van den Berg sê ’n ontleding van reënvaltoestande gedurende vorige La Niña-seisoene wys daar was min La Niña-seisoene waar plaaslike tot grootskaalse vloede nie voorgekom het nie. Grootskaalse vloede is een van die kenmerke van La Niña-verskynsels.

Oorstromings is onder meer tydens die La Niña-seisoene van 2010-’11, 1999-2000, 1998-’99, 1995-’96, 1988-’89, 1975-’76, 1973-’74 en 1970-’71 aangeteken. Die maande waar swaar reën in die binneland voorgekom en grootskaalse oorstromings in die opvangsgebiede van die Vaal- en Oranjerivier veroorsaak het, was vanaf einde Januarie tot middel Maart. Daar was egter al oorstromings in Junie in die Vrystaat tydens die La Niña van 2011 as gevolg van ’n afsnylaagdrukstelsel.

“Gegrond op die huidige inligting is die kans goed dat die tydperk rondom Februarie vanjaar ’n groot risiko inhou vir oorstromings oor die sentrale tot westelike dele van die land,” sê Van den Berg. “Intussen is meer oorstromings plek-plek moontlik, soos die een in George waar kleiner, intense stelsels swaar reën oor kleiner gebiede kan veroorsaak.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot