AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Hoë brandgevaar in twee provinsies vandag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat ’n uiters hoë brandgevaar vandag oor die grootste deel van die Noord-Kaap en die Letsemeng-munisipaliteit in die Vrystaat verwag word.

Bewolkte en koel tot warm weer met enkele tot verspreide buie en donderbuie word vir Gauteng en Limpopo voorspel.

In Mpumalanga en Noordwes word bewolkte en warm tot baie warm weer met enkele buie en donderbuie verwag. Bewolkte en warm weer met verspreide buie en donderbuie word in die Vrystaat verwag.

Mooi en uiters warm weer word in die noorde van die Noord-Kaap verwag. Elders in die provinsie sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees met enkele buie en donderbuie in die ooste en suide van die provinsie.

In die Wes-Kaap sal dit gedeeltelik bewolk en koel tot warm wees met verspreide buie en donderbuie gedurende die middag.

Bewolkte en koel tot warm weer word in die Oos-Kaap verwag met verspreide buie en donderbuie gedurende die middag.

In KwaZulu-Natal sal dit bewolk en warm wees met enkele reënbuie.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.45
+0.4%
Rand - Pond
22.65
-0.0%
Rand - Euro
19.92
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.35
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
978.50
+0.6%
Palladium
1,382.49
-1.7%
Goud
1,941.44
+0.1%
Silwer
22.40
0.0%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,532
+1.1%
Alle aandele
75,004
+1.0%
Hulpbronne 10
65,099
-0.9%
Industriële 25
101,417
+1.6%
Finansiële 15
15,366
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry nie een vir baie woorde nie.
Moet my leer ken sodat ek hulle kan leer ken. Nie een vir baie woorde nie. Maar eerlikheid is n moet.
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot