
Mooi en warm tot baie warm weer word in Gauteng, Noordwes, die Vrystaat en die Noord-Kaap verwag.
In Mpumalanga, Limpopo en KwaZulu-Natal sal dit vandag gedeeltelik bewolk en koel tot warm wees met enkele buie en donderbuie.
Gedeeltelik bewolkte en koel tot warm weer word in die Wes-Kaap verwag. Mooi en baie warm weer word vir die noordooste van die provinsie voorspel.
Mooi en baie warm weer word in die Oos-Kaap verwag.
Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.