AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Kans tot 50% dat La Niña die winter kan voortduur

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Bianca Erasmus
Foto: Bianca Erasmus

Die huidige La Niña-verskynsel het begin verswak met seeoppervlaktemperature in die Niño-gebiede wat tans tussen 0 °C en 0,9 °C koeler as normaal is, nadat ’n laagtepunt van 1,1 °C koeler as normaal vroeër dié somer aangeteken is. Mnr. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, sê ten spyte van die verswakking is die meeste aanduiders steeds sterk La Niña-neigend. “Die Australiese buro vir meteorologie (BOM) toon dat passaatwinde in die westelike Stille Oseaan weer versterk het en dat die Suidelike Ossilasie-indeks (SOI) ook steeds in ’n positiewe of La Niña-neigende fase is, wat albei tekens is dat atmosferiese toestande steeds La Niña neigend is.”

Van den Berg sê hoewel daar ’n kans van 45% tot 50% bestaan dat die La Niña-stelsel gedurende die winter en moontlik in die somer van 2022-’23 gaan voorkom, is daar steeds onsekerheid oor die voorkoms daarvan aangesien die wintermaande baie wisselvallig is en baie kan verander ten opsigte van die temperature in die Niño-gebiede. “Wat wel afgelei kan word, is dat die kans op El Niño-toestande redelik skraal is. Die kans is slegs 10-15% dat dit in die 2022-’23-seisoen gaan voorkom. Die mees moontlike scenario tans is dat dit of La Niña-neigend gaan wees, of ’n 40%-kans dat die Niño-gebiede neutraal gaan wees.”

Van die ander elemente wat in die volgende somer ’n rol kan speel, is die Indiese Oseaan. Van den Berg sê tans is voorspellings vir temperature in die westelike Indiese Oseaan weer soos die afgelope seisoen, normaal of koeler as normaal.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Saam dinge aanpak !
Ek is n eerlikke opregte reguit man Hou nie van komplikasies nie Gryp die bul by die horings Hou van rondry en nuwe plekke plaaslik en oorsee besoek !! Positiewe uitkyk op lewe...
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot