AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Koue front bring vandag sterk wind in Noord-, Wes-Kaap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die foto is by Aberdeen in die Groot-Karoo geneem deur Marguerite Beneke.
Die foto is by Aberdeen in die Groot-Karoo geneem deur Marguerite Beneke.
Terwyl reënbuie vandag in die grootste gedeelte van Suid-Afrika sal voortduur, word sterk wind in die Noord- en Wes-Kaap verwag.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reën wat plek-plek tot die verspoeling van paaie en nedersettings in Kaapstad, die Overberg en die suidelike gedeeltes van die Kaapse Wynland kan lei.

Nog ’n geel vlak 2-waarskuwing is uitgereik vir ontwrigtende reën in die sentrale en noordelike gedeeltes van die Wes-Kaap, asook die suidelike Namakwaland in die Noord-Kaap. Die weerdiens waarsku dat wind van minstens 60 km/h en rukwind van 85 km/h in die noordwestelike en noordsentrale gedeeltes van die Oos-Kaap verwag word.

’n Uiters hoë brandgevaar word verwag oor die ooste van die Noord-Kaap, die weste en suidweste van die Vrystaat, die suidweste van Noordwes, die Sentraal-Karoo in die Wes-Kaap en die westelike helfte van die Oos-Kaap.

In Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, Noordwes en die Vrystaat sal dit gedeeltelik bewolk en warm wees met enkele tot verspreide buie en donderbuie.

Die weerdiens voorspel mooi en warm tot baie warm weer vir die Noord-Kaap, buiten vir die noordoostelike gedeelte van die provinsie waar dit gedeeltelik bewolk sal wees met enkele buie en donderbuie gedurende die middag.

In die Wes-Kaap sal dit bewolk tot gedeeltelik bewolk en koel tot warm wees met enkele tot verspreide buie gedurende die middag. Buie sal wydverspreid in die verre suidweste van die provinsie wees.

Mooi tot gedeeltelik bewolkte en warm tot baie warm weer word vir die Oos-Kaap voorspel. Enkele buie kan vanmiddag voorkom.

In KwaZulu-Natal sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees met enkele buie en donderbuie. In die ooste van die provinsie sal dit baie warm tot uiters warm wees.

* Hoe lyk die weer in jou provinsie vandag? Stuur jou weerfoto’s na nuus@landbou.com.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot