AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

KYK! Suide van Namibië kry eerste keer in dekade sneeu

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sneeu by Helmeringhausen in Namibië. Foto: Skermgreep
Sneeu by Helmeringhausen in Namibië. Foto: Skermgreep
Dié video's het die afgelope week soos ’n veldbrand op sosiale media versprei.

Op die beeldmateriaal sien jy die goue vlaktes van Namibië wyd voor jou uitstrek. Rye golwende sandduine duik voor jou op en jy hoor op die agtergrond ’n sterk wind waai.

Dan begin klein, wit sneeuvlokkies liggies val. Dit word vinnig meer en eensklaps is die hele landskap spierwit en die eens dorre landskap is omgetower in ’n sprokiesland.

In die suide van Namibië, wat veral bekend is om sy woestynagtige landskappe, droë klimaat en yl plantegroei, het die Helmeringhausen-omgewing die afgelope week as’t ware ’n gedaanteverwisseling ondergaan toe dit die eerste keer in meer as ’n dekade sneeu gesien het.

“Ek het gesit en werk onder ’n kombers. Dit was verskriklik koud die afgelope week hier. Skielik kom my 7-jarige na my gehardloop en sê daar is wit goed buite. Sy ken nie sneeu nie!” vertel me. Saar Nieman van die dorp Aus.

Die koue front wat die gebied getref het, het ook erge reën- en haelbuie meebring. Op plekke het die temperatuur tot -12 °C gedaal.

Mnr. Juan Coleman, ’n beesboer van die omgewing, sê boere in die omtrek het “groot verliese” gehad. Skape, beeste en bokke het weens die koue gevrek.

Hy sê die sneeuval is nie heeltemal buitengewoon nie, maar ná ’n bykans nege jaar lange droogtetydperk het die skielike weersverandering plaaslike mense behoorlik aan die praat.

“Ek weet daar was in 1964, 1984, 1987 en in 2012 sneeu in die gebied,” vertel Coleman. “In 1984 het die sneeu tot 11 cm dik gelê.” 

Die koue en die sprinkaanplaag

In ’n onlangse onderhoud wat die radio-omroeper Ina van Tonder met dr. Gerhard Verdoorn, bedryfsbestuurder van CropLife SA, gevoer het, het hy gesê daar kan ’n voordeel wees vir boere aan hierdie ysige weer.

Volgens hom kan dit bydra tot die vernietiging van sprinkaaneiers. Die eiers word beskerm in ’n eierpakkie en lê tot 30 mm onder in die grond. “Gewone koue sal nie veel van ’n effek op die eiers hê nie omdat dit goed beskerm is, maar nou veroorsaak die baie re?n en lae temperature dat dit ysig koud en die grond sopnat word.”

Wanneer temperature vriespunt bereik, kan dit veroorsaak dat die eierpakkie bars, het hy gesê. “Ek glo die koue weer wat saam met die re?n kom, is ’n groot seëning vir boere. As dit nie die sprinkaaneiers vernietig nie, sal dit hulle ’n ernstige knou gee sodat minder sprinkane uitbroei as wat ons verwag het.”

Verdoorn het gesê sprinkaaneiers behoort te vrek wanneer temperature tot -4 °C en laer daal, maar dit gaan geen impak hê in temperature bo 1 °C nie. “In daardie gebiede moet boere hulself regmaak vir ’n ordentlike uitbreking.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot