AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
Skenk 'n artikel

KZN: Welkome reën bring straks onwelkome gevolge

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wydverspreide en wisselvallige reën regoor KwaZulu-Natal het geen noemenswaardige skade aan landboubedrywighede aangerig nie. As dié tipe reën egter voortduur, sal saai- en veeboere in dié provinsie waarskynlik begin sukkel met toegang tot landerye en met insek- en bosluisgedraagde siektes by hul diere. Foto: Verskaf deur Christopher Moon
Wydverspreide en wisselvallige reën regoor KwaZulu-Natal het geen noemenswaardige skade aan landboubedrywighede aangerig nie. As dié tipe reën egter voortduur, sal saai- en veeboere in dié provinsie waarskynlik begin sukkel met toegang tot landerye en met insek- en bosluisgedraagde siektes by hul diere. Foto: Verskaf deur Christopher Moon

Kol-kol en wisselvallig, is hoe boere die neerslae wat oornag in KwaZulu-Natal geval het, beskryf. In die suide van die provinsie het neerslae van rondom 20 mm plaasgevind, en in die noorde stortvloede.

Mnr. Herman de Wet, voorsitter van TLU SA in KwaZulu-Natal en veeboer in die distrik Rorke’s Drift, het sy verbasing uitgespreek oor die wisselvalligheid van reënval in sy streek. Saaiboere in die distrik Normandien in die noorde van die provinsie het byvoorbeeld gesukkel om hul 2022-’23-gewasse in oornat toestande te plant.

“Hoewel dié boere daarin geslaag het om klaar te plant, dink ek die volgende probleem kan wees wanneer hulle binnekort stikstofkunsmis op hierdie gewasse in steeds nat, en moontlik selfs natter, lande moet toedien. Almal hoop dat die weer hulle kans gee sodat hulle in die saailande kan kom.”

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
-0.0%
Rand - Euro
18.91
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
974.02
0.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot