AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

La Niña kan goeie reën vir Oos-Kaap bring

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Theuns Botha
Foto: Theuns Botha
Die El Niño Suidelike Ossillasie (ENSO) is tans in ’n La Niña-staat en volgens voorspellings gaan dit waarskynlik voortduur vir die res van die jaar tot in die vroeë maande van 2023.

Luidens ’n verklaring deur die Suid-Afrikaanse Weerdiens is die teenwoordigheid van ’n La Niña-stelsel se sterkste impak gewoonlik op reënval gedurende die somermaande en dus is daar ’n groter moontlikheid dat die stelsel sy gewone uitwerking op Suid-Afrika sal hê. 

Dít beteken bonormale reënval met gepaardgaande laer as normale temperature in somerreëngebiede. 

Die multimodel-reënvalvoorspelling dui bonormale reënval vir die meeste dele van Suid-Afrika binne elke seisoen aan. Minimum temperature sal na verwagting landwyd bonormaal wees, maar maksimum temperature sal na verwagting ondernormaal wees.

Dit sal vir die grootste deel van die land van November tot Maart geld.

Water en energie

Volgens mnr. Hugh van Niekerk, streeksbestuurder van die weerdiens in die Oos-Kaap, sal die verwagte bonormale reënval damwatervlakke waarskynlik verhoog  ? veral in Mpumalanga en die Vrystaat waar ’n effense daling in damvlakke die afgelope tyd aangemeld is. 

Hierdie toestande sal na verwagting groot voordele inhou vir gebiede soos KwaZulu-Natal en Gauteng, waar damvlakke stabiel gebly het. Bonormale reënvaltoestande kan ook die kans op kitsvloede verhoog in streke wat daartoe geneig is.

In die middel en laatsomer sal die vraag na verkoeling waarskynlik verhoog. 

  • Winterberg en omliggende dele

Lente- en somerreënval behoort normaal tot bonormaal vir hierdie gebied te wees.

  • Gamtoos, Kouga en Nelson Mandelabaai-metro 

Bonormale reënval behoort gereeld voor te kom wat damvlakke redelik konstant sal hou. Damvlakke kan selfs styg as die openbare en kommersiële sektor voortgaan met waterbesparingsmaatreëls.

  • Gariepdam (Nooitgedacht-stelsel)

Bonormale reënval word verwag en die dam behoort ver bo 80% kapasiteit te bly.

  • Klein-Karoo (Steytlerville, Jansenville en omgewing)

Bonormale reënval word verwag, hoewel die kans op re?n teen die einde van die somer kan afneem.

Kitsvloede

Die bonormale reënvalvoorspelling oor die meeste dele van Suid-Afrika kan die gevaar van kitsvloede in sommige streke verhoog, veral in streke met swak dreineringstelsels, waarsku Van Niekerk. Hierdie nat toestande kan watergedraagde infeksies en waterverwante beserings en ongelukke verhoog.

Die verwagte minimum somertemperature kan in die grootste deel van Suid-Afrika warmer toestande tot gevolg hê, veral saans. Die ultravioletstralingsvlakke (UV) sal na verwagting baie hoog wees, dus sal die risiko van UV-verwante gesondheidsgevare ook meer wees. Lede van die publiek word herinner om toepaslike sonbeskermingsmaatreëls toe te pas.

Landbousektor

Bonormale reënval word oor die meeste dele van Suid-Afrika verwag gedurende die somer. Dit sal waarskynlik ’n gunstige impak op gewas- en veeproduksie hê.

Boere word aangeraai om grond voor te berei vir plant terwyl grond- en waterbesparing toegepas word. Behoorlike wateropname en -opberging, die vestiging van goeie dreineringstelsels en ander toepaslike boerderypraktyke moet voortdurend toegepas word.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot