AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

La Niña: Wat gebeur nou en later?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sonneblom gooi ’n spatsel geel teen die reënwolke by Ottosdal in Noordwes. Redelik baie reën is steeds moontlik tot einde Maart in die somerreënstreke. Foto: Vida Booysen
Sonneblom gooi ’n spatsel geel teen die reënwolke by Ottosdal in Noordwes. Redelik baie reën is steeds moontlik tot einde Maart in die somerreënstreke. Foto: Vida Booysen
Nóg somerreën kan in die volgende paar dae val en dié vogtigheid sal waarskynlik die eerste winterryp laat rem aandraai.

Redelik baie reën is steeds moontlik tot ongeveer 23 Maart oor die sentrale tot oostelike dele van die somerreëngebied en vanaf ongeveer 28 Maart tot aan die einde van die eerste week van April wanneer dit weer weswaarts kan uitbrei, sê mnr. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige.

Daarteenoor kan baie warm en droë toestande weer begin voorkom oor die sentrale tot westelike dele van die Wes-Kaap vanaf ongeveer 18 Maart tot einde Maart. Reën is egter moontlik oor die Suid-Kaap in die laaste week van Maart en eerste week van April met heelwat koeler toestande. 

“Die kans is nie goed dat baie koue toestande en ryp gaan voorkom voor die eerste tot tweede week van April nie. Hoewel minimum temperature in die suidelike binneland vanaf 14 tot 16 Maart tot onder 10 °C kan daal, gaan die lugvog hoog genoeg wees dat ryp nie gaan voorkom nie.”

Draaipunt is naby

Met ’n sogenoemde natter siklus al sedert omtrent 2019 in sekere dele van Suid-Afrika is die draaipunt van die siklus nie meer op die verre horison nie, waarsku Van den Berg. Dit beteken nie dat die volgende somer droog gaan wees nie, maar hy glo die kans is baie goed dat die 2023-’24-seisoen ’n El Niño kan oplewer, wat ook die somerreëngebied gaan begin beïnvloed.

En die eerste streek wat dit gaan voel, is die Wes-Kaap.

“Dit is baie waarskynlik dat die Wes-Kaap waarskynlik ná die huidige La Niña-stelsels, wat in die volgende jaar of twee behoort te eindig, droër toestande gaan begin ervaar.”

Die goeie nuus is dat grondwatervlakke dan nog baie hoog gaan wees en damme oor die algemeen nog redelik vol, danksy die huidige El Niña se goeie neerslae. Die 2023-’24-seisoen het die potensiaal om ’n moeilike seisoen te word, waarsku Van den Berg. “Tesame met swakker opbrengste as gevolg van droogte, gaan baie duurder insetkoste groter druk op winsgewendheid in die landbou plaas. Dus moet die volgende jaar of twee gebruik word om strukturele aanpassings in produksiepraktyke te begin instel.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot