AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Laagdrukstelsel bring hierdie naweek reën

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Pierre van Eeden
Foto: Pierre van Eeden
Die laagdrukstelsel wat oorgebly het nadat die sikloon Freddy weens rowwe terrein verswak het, sal na verwagting hierdie naweek reën oor gedeeltes van Limpopo en Mpumalanga tot gevolg hê.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel dat dié laagdrukstelsel vandag buie oor die platorand en Laeveld van Limpopo en noordooste van Mpumalanga tot gevolg hê. Swaarder buie word Saterdag en Sondag verwag, wat tot vloede kan lei. Die buie kan ook met sterk wind gepaard gaan.

’n Uiters hoë brandgevaar word in die suidelike en sentrale dele van die Noord-Kaap, asook die noordoostelike dele van die Wes-Kaap verwag.

Hittegolf-toestande met hoë temperature bo die gemiddelde maksimum word tot Sondag in die Dawid Kruiper- en Kai !Garib-munisipaliteit in die Noord-Kaap verwag. Mooi en warm tot baie warm weer word vir die res van die provinsie voorspel.

In Gauteng, Mpumalanga en Limpopo sal dit vandag gedeeltelik bewolk en warm wees. Enkele donderstorms word in die verre noordooste van Mpumalanga en ooste van Limpopo verwag.

Mooi en warm tot baie warm weer word vir Noordwes en die Vrystaat voorspel.

Die weerdiens voorspel mooi en baie warm weer vir die Wes-Kaap. Dit sal egter plek-plek uiters warm oor die noordoostelike binneland van die provinsie wees.

Mooi en baie warm tot uiters warm weer word vir die Oos-Kaap voorspel met enkele buie oor die kus en aangrensende binneland en suide van die platorand.

Gedeeltelik bewolkte en warm tot baie warm weer word vir KwaZulu-Natal voorspel.

* Hoe lyk die weer in jou provinsie vandag? Stuur jou weerfoto’s na nuus@landbou.com.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.75
+0.3%
Rand - Pond
22.00
+0.3%
Rand - Euro
19.33
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.89
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Platinum
980.66
-0.0%
Palladium
1,486.40
+0.6%
Goud
1,983.76
+0.2%
Silwer
24.03
+0.5%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,555
-0.8%
Alle aandele
76,177
-0.7%
Hulpbronne 10
66,735
-1.2%
Industriële 25
102,780
-0.4%
Finansiële 15
15,485
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees my Hoofstuk en ek jou Voorblad
Humoristies , Gemaklik , Openlik , Romanties , Eerlik , Sosiaal , Stout , Stuitig , Opreg , Hou van Buitelewe , Gelowig , Hardwerkend , Lojaal , Reguit , Opsoek na Lewensmaat...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot