AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Landskapstudies help om klimaatsverandering te verstaan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Liezel Rudolph, dosent in die departement geografie aan die Universiteit van die Vrystaat (UV). Rudolph het onlangs teruggekeer van ’n ekspedisie na Gough-eiland in die Suid-Atlantiese Oseaan vir navorsingsdoeleindes. Foto: Verskaf
Dr. Liezel Rudolph, dosent in die departement geografie aan die Universiteit van die Vrystaat (UV). Rudolph het onlangs teruggekeer van ’n ekspedisie na Gough-eiland in die Suid-Atlantiese Oseaan vir navorsingsdoeleindes. Foto: Verskaf
’n Studie op eilande in die Suid-Atlantiese Oseaan dui daarop dat die Suidelike Halfrond ’n skerp styging in temperatuur ervaar met ’n toename in reënval op sommige plekke teenoor ander gebiede wat by die dag net droër word. .

Die jaarlikse temperatuur en reënvalgemiddelde bly op sommige plekke dieselfde, maar daar is wel ’n verandering in seisoenaliteit en oorsigtelike weergebeurtenisse.

Dié bevindinge is gemaak deur dr. Liezel Rudolph, dosent in die departement geografie aan die Universiteit van die Vrystaat (UV). Rudolph het onlangs teruggekeer van ’n ekspedisie na Gough-eiland in die Suid-Atlantiese Oseaan. Sy moes ’n geomorfologiese opname doen en die geskiktheid van geochronologiese dateringstegnieke op die eiland se substraat verken.

Sy kon deur geochronologiese metodes die ouderdom van rotse en die tempo van landskapverandering op die eiland bepaal. 

Die navorsing waarby sy betrokke is, vorm deel van ’n projek deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Antarktiese Ekspedisie en die nasionale navorsingstigting wat daarop gemik is om die landskapevolusie van sommige eilande in die Suid-Atlantiese Oseaan – en hul reaksie op langtermynklimaatsverandering – beter te verstaan.

Bestudeer die verlede om die hede te verstaan

Volgens Rudolph stel die bestudering van landskapsverandering ’n mens daartoe in staat om klimaatsverandering oor ’n lang tydperk beter te verstaan. Hoe meer streke ondersoek word, hoe duideliker sal die prentjie van klimaatsverandering word. 

“Die aarde is ’n groot, komplekse stelsel. Deur klimaatsverandering op net een plek te bestudeer, kan ’n mens nie bloot aanvaar dat dieselfde tipe en tempo van verandering oral plaasvind nie. Dit sal wees soos om ’n legkaart van 1 000 stukke voor te stel deur met 10 stukke te bou. 

“Die Suidelike Halfrond bestaan oorwegend uit die see, wat dit dus moeilik maak om land-atmosfeer-interaksies vas te stel. Maar die eilande in die Suid-Atlantiese Oseaan gee ons die geleentheid om datapunte vir die Suidelike Halfrond te skep, wat andersins ’n baie groot ontbrekende stuk van die legkaart sou wees.”

Rudolph sê die interaksie tussen see, atmosfeer en land bly kompleks en dit is belangrik om die hele prentjie te bestudeer om ten volle te verstaan hoe dit gebeur, veral omdat die klimaat teen ’n drastiese tempo verander.

Die eilande in die Suid-Atlantiese Oseaan is baie gevoelig vir klimaatsveranderinge. Haar navorsing aan die UV konsentreer daarop om die laaste gletsers op Marion-eiland met dateringstegnieke te ondersoek.

’n Duideliker prentjie van klimaatsverandering 

Rudolph was deel van vorige ekspedisies na die eiland en hoewel elke ekspedisie verskillende doelwitte gehad het, was elkeen daarop gemik om dieselfde vrae te beantwoord: Hoe het die eiland se landskap deur die geskiedenis ontwikkel en wat was die klimaatsaandrywers tydens sy evolusie?“

"Die landskap reageer op veranderinge in temperatuur en neerslag. Onder kouer, natter toestande – wanneer die eiland se oppervlak onderhewig is aan ’n vries-ontdooiproses – sal ’n reeks yslandvorme ontwikkel. Hierdie landvorme sal jare later steeds in die landskap sigbaar wees onder ’n ander klimaat, byvoorbeeld warmer of droër toestande. Ons kan hierdie landvorme bestudeer en vasstel of hulle aktief vorm of oorblyfselkenmerke is wat onder verskillende klimaatsomgewings gevorm het.”

  • Die navorsing, wat met die samewerking van die British Antarctic Survey plaasvind, word saam gelei deur prof. Werner Nel van die Universiteit van Fort Hare en prof. David Hedding van die Universiteit van Suid-Afrika.Die ekspedisie is deur die Suid-Afrikaanse nasionale departement van bosbou, visserye en omgewing, die nasionale navorsingstigting en die Royal Society for the Protection of Birds ondersteun

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.00
+1.0%
Rand - Pond
20.31
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.15
+0.4%
Silwer
21.24
+1.5%
Palladium
1,840.00
-0.5%
Platinum
1,007.60
+1.5%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot