AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Ligte sneeu vanaf môre oor dele van Drakensberge verwag

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Jan Scheepers
Ter illustrasie. Foto: Jan Scheepers
Die afgelope paar dae het temperature in dele van die binneland begin daal. Die Suid-Afrikaanse Weerkantoor verwag dat ligte sneeu van môre af oor die Drakensberge van Lesotho kan voorkom.

Mnr. Edward Engelbrecht, weervoorspeller van die weerdiens, sê ligte sneeu kan van Donderdagaand af voorkom. Die ligte sneeuneerslae kan tot Saterdagoggend kan voortduur, hoewel die situasie vinnig kan verander.

Gevolglik word lae temperature veral Vrydag oor dele van die binneland van KwaZulu-Natal, die noordelike dele van die Oos-Kaap en die suidoostelike dele van die Vrystaat verwag. Maksimum temperature in die lae 20’s en minimum temperature in die lae 10’e kan voorkom.

Engelbrecht sê Ladysmith in KwaZulu-Natal kan Vrydag ’n maksimum temperatuur van 20 °C en ’n minimum temperatuur van 10 °C verwag. Mount Fletcher se maksimum temperatuur gaan Vrydag maar 12 °C wees.

Volgens Engelbrecht is die kans op wydverspreide ryp weens die koue toestande skraal, hoewel dit nie uitgesluit kan word nie. Vogtige lugtoestande word weens die sneeu verwag, terwyl droë, koue lug gewoonlik aanleiding gee tot ryp.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.4%
Rand - Pond
19.12
+1.1%
Rand - Euro
17.29
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,627.70
-0.1%
Silwer
18.20
-1.1%
Palladium
2,080.34
+0.2%
Platinum
847.14
-0.8%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
56,618
-1.7%
Alle aandele
62,948
-1.7%
Hulpbronne 10
56,590
-0.7%
Industriële 25
77,608
-2.1%
Finansiële 15
13,966
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot