AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9367
11,00
CORN
30 Sep
-
4844
-20,00
SOYA
30 Sep
-
9460
68,00
SUNS
30 Sep
-
10161
-44,00
WEAT
30 Sep
-
7117,8
17,80
WMAZ
30 Sep
-
4889
-3,00
YMAZ
30 Sep
-
4855
4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Nat feestyd vir groot dele van SA verwag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Reën word vandeesweek oor dele van die somerreëngebiede sowel as oor die Wes- en Suid-Kaap verwag.

Reën word vandeesweek nie net oor die somerreëngebiede verwag nie, maar die Wes- en Suid-Kaap kan kort voor en ná Kersfees ook reën kry.

Reën word tot Kersfees oor die oostelike en sentrale dele van Suid-Afrika verwag, terwyl enkele buie Dinsdag en Woensdag oor die westelike dele van die somerreënstreek voorspel word.

Die Suid-Afrikaanse weerdiens waarsku ook op Twitter dat storms met swaar reën en hael oor die sentrale en noordelike dele van die Noord-Kaap vandag en môre kan voorkom. 

Mnr. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, sê op kort termyn lyk dit asof ’n tydelike draaipunt ontwikkel oor die somerreëngebiede met minder reën en droër toestande ná Kersfees. Veral die sentrale tot westelike dele behoort in die eerste deel van Januarie droër en warmer te wees.

Neerslae van 30 mm tot 50 mm is moontlik oor byvoorbeeld die distrik Bethal in Mpumalanga tot einde Desember, terwyl goeie neerslae moontlik is oor die res van die oostelike en sentrale dele.

Hy sê dit is moeilik om droër tydperke gedurende La Niña-seisoene te voorspel, want daar is baie onstabiliteit in die lug soos wat ervaar word met die besonder winderige toestande en reënstelsels wat baie vinnig ontwikkel.

Intussen beweeg frontale stelsels oor die winterreëngebiede in, wat die reënvalpatroon weer na die Wes- en Suid-Kaap kan verskuif. Reën word rondom 22 en 23 Desember, 27 tot 29 Desember asook in die eerste week van Januarie 2022 oor dié dele verwag, met gereelde neerslae en baie bewolkte toestande wat moontlik is.

“Op langer termyn is redelik baie reën moontlik oor die sentrale, maar veral oostelike gedeeltes van die somerreëngebied vanaf die tweede deel van Januarie wat vanaf Februarie weswaarts behoort uit te brei.”

Van den Berg sê minder reën word oor die winterreëngebied verwag vanaf die tweede deel van Januarie. 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.89
+0.4%
Rand - Pond
20.08
-0.6%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,672.06
+0.7%
Silwer
19.16
+1.8%
Palladium
2,230.00
+1.1%
Platinum
879.00
+1.3%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,384
+0.8%
Alle aandele
63,674
+0.7%
Hulpbronne 10
60,754
+1.6%
Industriële 25
77,097
+0.4%
Finansiële 15
13,750
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
So sorts soos stoop
N ma Nuwe mense ontmoet Hier vir nou Hou van kook en kos maak Praat met my Wie weet wat wag Sien uit vir wat voorle Lus vir die lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot