AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Nog ’n nat dag in Limpopo en Mpumalanga verwag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Theuns Botha
Foto ter illustrasie. Foto: Theuns Botha
Die reënbuie en gevolglike vloede wat gister oor Limpopo en Mpumalanga voorgekom het, kan ook vandag oor Gauteng uitsak.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n oranje vlak 5-waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reën wat tot vloede kan lei oor die grootste gedeeltes van Limpopo en die ooste van Mpumalanga.

’n Geel vlak 2-waarskuwing is uitgereik vir ontwrigtende reën en vloede wat plek-plek kan voorkom in Gauteng, Limpopo en Mpumalanga.

Die uiters hoë brandgevaar duur voort in die noordweste van die Noord-Kaap, asook Beaufort-Wes in die Wes-Kaap.

Elders in die Noord-Kaap word mooi en warm tot baie warm weer verwag met uiters warm weer in die ooste van die provinsie.

In die Wes-Kaap sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm, maar koel langs die Tuinroete wees waar enkele buie en donderbuie verwag kan word.

Mooi tot gedeeltelik bewolkte en warm tot baie warm weer met enkele buie en donderbuie langs die kus en aangrensende binneland word vir die Oos-Kaap voorspel.

In Gauteng word bewolkte tot gedeeltelik bewolkte en koel tot warm weer met verspreide buie en donderbuie verwag.

In Mpumalanga sal dit gedeeltelik bewolk en warm wees met verspreide buie en donderbuie. In die Laeveld word bewolkte en baie warm weer verwag met wydverspreide buie en donderbuie.

Bewolkte en warm tot baie warm weer word in Limpopo verwag met wydverspreide buie en donderbuie, behalwe in die suidweste van die provinsie waar slegs verspreide buie sal voorkom.

In Noordwes en die Vrystaat sal dit bewolk en koel tot warm wees met verspreide buie en donderbuie. Enkele buie sal in die weste van die onderskeie provinsies voorkom waar dit gedeeltelik bewolk en warm sal wees.

Bewolkte tot gedeeltelik bewolkte en warm weer word vir KwaZulu-Natal voorspel. Dit sal plek-plek in die noordooste van die provinsie baie warm wees met enkele buie en donderbuie in die suidweste.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot