AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

KYK! Nog sneeu, koue kan môre voorkom

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sneeu sak oor die Oliviershoekpas naby Harrismith in die Oos-Vrystaat uit op 19 Augustus 2022. Foto: Bianca Kleyn
Sneeu sak oor die Oliviershoekpas naby Harrismith in die Oos-Vrystaat uit op 19 Augustus 2022. Foto: Bianca Kleyn
Sneeu kom van vroeg vanoggend af oor dele van die Oos-Vrystaat en die aangrensende dele van die KwaZulu-Natal asook die Oos-Kaap voor, en het vanmiddag ook oor Mpumalanga begin uitsak. Die kans op nog sneeu tot môre (Saterdag, 20 Augustus 2022) is goed.

Die koue front wat sedert Woensdag vanaf die winterreënstreek oor die land beweeg, het sneeu na van die bergagtige dele van die land gebring. Sneeu kom vandag oor dele van Mpumalanga, die Oos-Vrystaat, die aangrensende dele van KwaZulu-Natal en die noordelike dele van die Oos-Kaap voor.

Mnr. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, sê swaar sneeuneerslae word nie vir die naweek verwag nie. “Die voorspellings dui op sneeu van sowat 2 cm dik.”

Sneeu by Berghouse and Cottages by Bergville. Foto: Vaughn Piccione
Sneeu by The Cavern in die noordelike Drakensberge. Foto: Megan Bedingham
Sneeu by The Cavern in die noordelike Drakensberge. Foto: Megan Bedingham
Sneeu by The Cavern in die noordelike Drakensberge. Foto: Megan Bedingham
Sneeu by The Cavern in die noordelike Drakensberge. Foto: Hilton Bedingham
Sneeu op die N3 tussen Harrismith en Van Reenen. Foto: Rick Dillon
Sneeu by die Mount Aux Sources hotel. Foto: Len Lesley
Sneeu by die Mount Aux Sources hotel. Foto: Len Lesley
sneeu
Rick Dillon se plaas lê onder 'n sneeukombers in die Nelskop area in die distrik Van Reenen. Foto: Rick Dillon

Van den Berg sê die kans is goed dat nog sneeu later vandag en môre kan voorkom. Hy sê reën, koue en winderige toestande word ook oor die naweek verwag. “Daar is dus ’n groot gevaar vir veeboere, en veral kleinveeboere, in die Oos-Kaap en die aangrensende dele van die Suid-Vrystaat, die aangrensende dele van die Noord-Kaap, die Oos-Vrystaat, die Hoëveld van Mpumalanga asook die suidelike en noordelike dele van KwaZulu-Natal. Boere moet toesien dat hulle diere goed beskut is.”

Mnr. BP Greyling van Langfontein Boerdery sê intussen het sneeu rondom 12h00 ook in die distrik Wakkerstroom in Mpumalanga begin uitsak. "Ons vermoed dit gaan net ligte sneeu wees, die wolke het reeds ligter begin word. Die sneeu het vanjaar effe later as gewoonlik vir die eerste keer hier by ons voorgekom." Greyling sê sneeu kom ook op die bergagtige dele tussen Wakkerstroom, Piet Retief en Volksrust voor.

sneeu
Sneeu sak uit oor Langfontein Boerdery by Wakkerstroom. Foto: BP Greyling
sneeu,
Langfontein Boerdery onder 'n ligte sneeukombers na sneeu sedert die middel van die dag daar uitgesak het. Foto: BP Greyling

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
-0.0%
Rand - Euro
18.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom. Ons skryf ons eie roman
Ek is Baie pisetiewe men's wat Al's Kan bied wat jy nie het nie kook goed braai leke kuier leke maak die beste koffie in die oggend
Blank space for now
Ag sommer maar net want ek is awesome en die wereld kort Meer van my! Hahaha haha! Sin vir humor is so belangrik
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot