AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Noord-Kaap: Boere optimisties dat ‘groot reën’ kom

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boere in die Noord-Kaap, wat steeds onder die voortslepende droogte gebuk gaan, bly afhanklik van voer en skenkings om te oorleef. Foto: Nestie Smit
Boere in die Noord-Kaap, wat steeds onder die voortslepende droogte gebuk gaan, bly afhanklik van voer en skenkings om te oorleef. Foto: Nestie Smit
Boere in die Noord-Kaap hou tans asem op dat die reën wat vir vandeesweek voorspel word, wel sy opwagting sal maak en verligting vir die voortslepende droogte sal bring.

Me. Janine Byleveld, ’n bedryfsamptenaar by Agri Noord-Kaap, sê sommige dele van die provinsie het gister (20 Oktober) reën gehad, en nog reënval word tot Saterdag of Sondag voorspel.“Die boere is baie optimisties dat die groot reën vandag (21 Oktober) sal kom. Dit, asook goeie opvolgreën, sal baie belangrik wees.”

Sy sê dit sal ’n baie goeie reënseisoen moet wees vir droogtetoestande om te verbeter.

“Dit sal ’n paar jaar se goeie reënseisoene verg voor die veld goed genoeg herstel vir normale produksie om te hervat. Die veegetalle in die droogtegeteisterde gebiede is tans baie laag. In sommige gevalle is dit maar 25% van wat die normale drakrag is.

“Die meeste boere verwag nie in hierdie stadium ’n verbetering nie. Die droogtetoestand is tans nog verskriklik erg. Daar is weekliks boere wat ophou boer, want hulle kan eenvoudig nie meer nie. Ná agt of nege jaar van droogte het hulle ’n punt bereik waar hulle nie meer verder kan nie.”

Sy sê daar is tans net een uitweg vir boere, en dit is reën.

“ ’n Mens kan net soveel voer aanry en net soveel donasies ontvang. Dit maak ’n groot verskil, maar die boer het baie meer nodig om hom op die plaas te hou en hom in staat te stel om vir sy gesin en werkers te sorg.”

Noord-Kaap
Me. Nestie Smit, van die De Nek-plaas wat 74 km buite Williston geleë is, sê hulle het sover hierdie week 11 mm reën op hul plaas gehad. Foto: Nestie Smit

Daar is melding gemaak van 6 mm reën by Williston en 10 mm by Fraserburg. Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens kan hewige donderstorms, wat plek-plek oorstromings kan veroorsaak, oor die sentrale dele van die Noord-Kaap voorkom.

Me. Nestie Smit van die plaas De Nek sowat 74 km buite Williston sê hulle het sover vandeesweek 11 mm reën gehad.“In ons distrik was daar sover van 3 mm tot 17 mm reën. Brandvlei se mense het sover nog nie reën gehad nie.”

Vanaf September verlede jaar tot September vanjaar was daar slegs 21 mm reënval op hul plaas. Die meeste wat op een slag geval het, was 3 mm.

Sy vertel dat die weer reeds vanoggend opgesteek het en die aanduidings is dat die storm, soos verwag, vanmiddag sy opwagting sal maak.

Dankbaarheid op Brandvlei

*'n Video van 'n dankbare boervrou van Brandvlei wat haar blydskap oor die reën deel is net na 16h00 vandag op Reënval in SA se sosiale media platvorms gedeel.  

Ontwrigtende reënval

Intussen waarsku die Suid-Afrikaanse Weerdiens dat ontwrigtende reënval van vanmiddag af en môre oor die sentrale gedeeltes van die Wes-Kaap, veral die Tuinroete, Sentrale-Karoo, Kaapse Wynlande en gedeeltes van die Overberg oos van Ceres en Robertson verwag kan word.

Reënval van tussen 20 en 30 mm word voorspel te same met sterk winde, erge weerlig en klein hoeveelhede hael.

Mnr. Anton Bredell, Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, sê sommige van die gebiede waarvoor reën voorspel word, is die gebiede in die Wes-Kaap wat die ergste deur die voortslepende droogte geraak word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot