AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Oos-Kaap kan bogemiddelde somerreënval verwag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Fredalette Uys
Foto: Fredalette Uys
Die Oos-Kaap kan weens ’n groter waarskynlikheid van ’n swak La Niña-stelsel gedurende vroeg- en middelsomer bogemiddelde reënval verwag.

Die El Niño Suidelike Ossillasie is tans in ’n swak La Niña-fase. Daarom kan bogemiddelde reënval gedurende die vroeg- en middelsomer in die Oos-Kaap verwag word, sê die Suid-Afrikaanse weerdiens in ’n seisoenale voorspelling vir November vanjaar tot Maart volgende jaar.

Verskeie weermodelle se voorspellings dui volgens die weerdiens op bogemiddelde reënval vir die grootste deel van Suid-Afrika van vroeg- tot laatsomer.

Hoër as normale minimum temperature word reg oor Suid-Afrika verwag, met die uitsondering van sommige sentrale gedeeltes. Laer as normale maksimum temperature word landwyd gedurende die somer verwag, met die uitsondering van die verre suidwestelike gedeeltes.

Volgens die weerdiens sal die bogemiddelde reënval wat vir die volgende drie seisoene voorspel word, ’n goeie geleentheid bied om waterreserwes in die somerreënstreke aan te vul. Dit kan egter ook oorstromings en vloede tot gevolg hê.

Die weerdiens se modelle dui aan dat ’n natter somer tot Maart volgende jaar in Winterberg en die omliggende gebiede verwag kan word. Bogemiddelde reënval word ook vir die Gamtoos- en Kouga-streek voorspel. Die Gariepdam, wat water aan die Nooitgedacht-waterskema lewer, sal goeie sommerreën kry en geen watertekorte word verwag nie.

Hoewel alle damme nie danksy die natter somer sal volloop nie, verwag die weerdiens dat dit die veld sal help om te herstel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ordentlike Man wat net gelukig wil wees saam met sy pasmaat
Daar is baie meer in my en agter my as wat n mens sien. Ek verkies dat mens net van my weet wat nodig is.
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot