AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Ooste kan eerste goeie somerreën binnekort verwag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Joachim en Malan Jordaan speel in die water na welkome reën in die somer van 2020 op die plaas Rusthoek in die distrik Bothaville. Foto: Martin Jordaan
Joachim en Malan Jordaan speel in die water na welkome reën in die somer van 2020 op die plaas Rusthoek in die distrik Bothaville. Foto: Martin Jordaan
Die hittegolf van die afgelope twee weke se greep kan gebreek word deur die eerste goeie somerreën wat voor einde Oktober voorspel word.

“Van 20 mm tot 50 mm reën kan voor einde Oktober oor die oostelike produksiegebiede, wat Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die Oos-Vrystaat insluit, voorkom,” sê mnr. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige.

Met planttyd vir somergrane op hande kan dié neerslae voldoende wees, hoewel Van den berg opmerk: “Vanaf ongeveer 5 November kan swaarder reën, maar veral gereelde reën en baie bewolkte toestande voorkom wat aanplantings en bewerking gaan bemoeilik vir bykans die res van November.”

Die baie warm en droë toestande die afgelope weke het veroorsaak dat boere nie finale bewerkings kon doen nie, omdat die saadbedding te droog is. Van 20 mm tot 40 mm is nodig vir die ideale planttoestande. “As meer as 50 mm voorkom, kan dit probleme skep aangesien landerye te nat kan wees met die ondergrond wat oor die algemeen nog baie nat is. Produsente moet dus, wanneer daar voldoende grondwater in die saadbedding is, so gou moontlik plant, veral in die oostelike, koeler produksiegebiede waar die optimale planttyd rondom middel November ten einde begin loop.”

Oor die sentrale tot westelike dele van Suid-Afrika word minder reën gedurende die res van Oktober voorspel, maar die neerslae wat na verwagting gaan voorkom, sal steeds genoeg wees om bewerkings moontlik te maak. “Meer reën word ook oor dié dele verwag vanaf die tweede week van November.”

Veldbrande

Ná die erge veldbrande oor groot dele van die Noord-Kaap en Noordwes die afgelope weke is die risiko vir veldbrande in die omgewings nog hoog, veral met donderweer wat verdere veldbrande kan veroorsaak. “Slegs ligte neerslae word tot ten minste middel November oor die Noord-Kaap en westelike dele van Noordwes voorspel.”

Weidings sal na verwagting vanjaar redelik vinnig herstel aangesien die ondergrond nog redelik nat is en plante in die vorige somer goeie wortelstelsels ontwikkel het. “Dit lyk egter asof reën wat veldherstel kan laat begin plaasvind, eers teen die tweede deel van November en veral Desember kan voorkom,” sê Van den Berg. “Produsente moet hierdie afgebrande gedeeltes baie sorgvuldig bestuur, veral wanneer reën voorkom, aangesien swak bestuur groter skade en ’n langer hersteltyd tot gevolg kan hê.”

Stormagtige toestande

Wat die voorkoms van stormagtige toestande betref, sê Van den Berg die kans is baie goed dat hael en sterk wind kan voorkom wanneer die eerste goeie reën begin uitsak.

“Tydens La Niña-toestande kan daar ook baie sterk, meer geïsoleerde reënselle voorkom wat plaaaslike vloede kan veroorsaak wat nie altyd op voorspellings uitgewys kan word nie. Wees dus voorbereid, en hou korttermynvoorspellings fyn dop.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot