AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Orkaan Ian saai verder verwoesting in Amerika

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Skermgreep
Foto: Skermgreep
Orkaan Ian se pad van verwoesting het nog nie tot ’n einde gekom nie en dreig nou om skade by dorpe in Florida se binneland asook Virginia te veroorsaak.

Associated Press (AP) berig dat honderdduisende mense steeds sonder krag is. Mense is ook nog op eilande aan Florida se kus gestrand is nadat Orkaan Ian dié Amerikaanse staat getref en na Suid- en Noord-Carolina beweeg het.

’n Waarskuwing oor moontlike vloedskade wat vanaand kan voorkom, is intussen vir Virginia uitgereik nadat swaar reën gister oor dié staat geval het.

Volgens AP het Orkaan Ian se oorblyfsels seewaarts beweeg en ’n noordwestelike wind gevorm wat dreig om nog water in Chesapeake-baai te stoot. Dit kan die grootste vloedskade van die afgelope 10 tot 15 jaar in Virginia se Hampton Roads-streek veroorsaak. Die eiland Chincoteague het Sondag ’n noodtoestand afgekondig en mense begin ontruim.

Daar word verwag dat die orkaan ook vloedskade in Florida se binneland kan veroorsaak aangesien riviervlakke ook aansienlik begin styg het.

Agri Pulse berig dat Orkaan Ian skade aangerig het aan sitrusboorde en gewasse wat gedurende Amerika se herfs in die suidwestelike en sentrale gedeeltes van Florida aangeplant is, asook geboue, toerusting en heinings. Die presiese omvang van die skade moet nog bepaal word. Dít kan egter na verwagting weke duur om te voltooi weens omgewaaide bome wat paaie versper en paaie wat verspoel het.

Florida, Amerika se Sonskynstaat, is veral om sy sitrusbedryf bekend. Sowat 474 540 ha sitrus is in dié staat aangeplant. Dit is sowat 57% van Amerika se nasionale totaal. Ander noemenswaardige bedrywe is groente, blomkwekery suikerriet en vee, veral beeste.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot