AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Planttyd: Baie nat toestande in November voorspel

akkreditasie
Planttyd in die Oos-Vrystaat. Foto: Alani Janeke
Planttyd in die Oos-Vrystaat. Foto: Alani Janeke
Dit lyk of die weer op sy kop gekeer is met temperatuurskommelings tussen baie warm en skielike koue toestande tot dusver in Oktober.

Die vooruitsigte op reën oor dele van die somerreënstreek lyk wel belowend in die komende weke, sê mnr. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige.

Tropiese vog kan Donderdag en Vrydag (21 en 22 Oktober) oor Namibië en oor die sentrale tot westelike dele van die Noord-Kaap beweeg, wat reën van sowat 10 mm na Upington en distrikte meer oos en suidoos van dié Noord-Kaapse dorp kan bring.

Van Maandag (25 Oktober) af kan enkele tot verspreide buie oor die grootste deel van die somerreënstreek voorkom, met die uitsondering van die westelike dele van die Noord-Kaap, waar min of geen reën verwag word. “Redelike swaar neerslae is moontlik oor die Oos-Vrystaat, Mpumalanga, Gauteng, KwaZulu-Natal, die noordelike dele van die Oos-Kaap en suidelike dele van Limpopo,” sê Van den Berg. 

In die eerste week van November kan die reën meer weswaarts uitbrei na die oostelike dele van die Noord-Kaap en na Noordwes, waar wydverspreide reën oor groot gebiede kan voorkom, buiten die die verre westelike binneland. “Meer as 50 mm is moontlik in die eerste helfte van November oor veral die sentrale tot oostelike dele van Suid-Afrika. Minder reën word in dié tyd oor die sentrale tot noordelike dele van Limpopo verwag.”

Van den Berg sê die baie nat toestande wat in November oor die sentrale tot oostelike dele van die land kan voorkom, kan die aanplanting van somergrane benadeel. “Dit sal dus raadsaam wees om aanplantings te doen wanneer die grondtemperatuur en -water dit toelaat.”

La Niña

Op langer termyn bly toestande gunstig met die La Niña-stelsel wat begin ontwikkel en sterker word. Ander aanduiders, soos die Suidelike Ossilasie Indeks (SOI), is reeds ’n geruime tyd al La Niña-neigend.

Van den Berg sê met die vooruitsigte van baie goeie neerslae in November en ook die begin van die somerreënseisoen in die laaste paar dae van Oktober, is die kanse op ’n droër tydperk rondom Januarie oor veral die sentrale tot oostelike dele van Suid-Afrika hoër.

“Tans is dit nog onduidelik of dit voordelig of nadelig gaan wees, want redelik baie reën kan voorkom in veral November en Desember, met baie bewolkte en koeler toestande wat die somergraan-oes kan benadeel. ’n Droër, warm tydperk in die midsomer kan voordelig wees, na gelang van hoe lank dit aanhou en hoe nat toestande voor die tyd gaan wees.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot