Dit beteken egter nie dat politici klimaatsverandering vir alles kan blameer en niks doen om ’n land veerkragtiger te maak nie.
So sê dr. Friederike Otto, senior dosent aan die Grantham-instituut by die Imperial College in Londen en medeleier van World Weather Attribution (WWA). Dié organisasie ondersoek die invloed van klimaatsverandering op uiterste weergebeure.
Klimaatsverandering is “die wêreld se grootste krisis”, sê Otto op knowablemagazine.org.