AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Reën die naweek oor winterreënstreek verwag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Reën oor die Boland. Foto: Alani Janeke
Reën oor die Boland. Foto: Alani Janeke
Die koeler en nat weer oor die winterreënstreek is nog nie verby nie.

’n Paar koue fronte gaan oor die volgende 10 dae oor die suidelike dele van Suid-Afrika beweeg en dit kan reën na dele van die winterreënstreek bring.

Ligte neerslae is oor die suidwestelike dele van Suid-Afrika moontlik, maar swaarder neerslae word voorspel oor die Wynland en die Kaapse metropool van Sondag af. “Swaar neerslae van meer as 30 mm is van Maandag af moontlik oor die Suid-Kaap. In die derde en vierde week van November word nog reën oor gedeeltes van die Wes-Kaap, veral die Suid-Kaap, verwag,” sê mnr. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige.

Min of geen reën word vir die grootste deel van November oor die westelike en sentrale dele van Suid-Afrika verwag. Die kans op reën oor die oostelike en noordoostelike dele van die land verbeter weer van die tweede week van November af. “Redelik baie reën is moontlik oor die oostelike dele vanaf die laaste twee weke van November en in Desember, wat kan uitbrei na die sentrale dele en weswaarts later in Desember.”

Wat maksimum temperature betref, gaan dit vandeesweek warm wees in die noordelike provinsies, maar met die verwagte reën van volgende week af gaan dit koeler word. “Baie warm toestande gaan egter voortduur oor die westelike en noordwestelike binneland met temperature bo 35 °C in die Noord-Kaap, die westelike dele van Noordwes en die noordelike dele van Limpopo,” aldus Van den Berg.

Hy beveel aan dat somergraanboere in die oostelike produksiegebiede die huidige droër en warmer toestande benut om so vinnig moontlik klaar te plant, aangesien die kans goed is op swaar reën later in November en Desember, wat die plantproses kan benadeel. Lusernboere moet ook die warm en droë toestande gebruik om hooi te maak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot