AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Reën en vloede keer vandag terug na Mpumalanga en Limpopo

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die pad tussen Garies en Groenrivier. Foto: Anlie Genis
Die pad tussen Garies en Groenrivier. Foto: Anlie Genis
Ná ’n kort blaaskans word reën en vloede vandag weer in Mpumalanga, Limpopo, Noordwes, die Vrystaat, Gauteng, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap verwag.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gister ’n geel vlak 2-waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reënbuie wat plek-plek tot vloede kan lei in die ooste van Noordwes, Sentraal-Vrystaat, die suide van Gauteng, die suide van die Hoëveld, die Laeveld en platorand in Mpumalanga, Limpopo, die noorde van KwaZulu-Natal en die suidooste van die Oos-Kaap.

Verder is ’n oranje vlak 5-waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reën wat tot die verspoeling van paaie en nedersettings, laaggeleë gebiede en brûe kan lei langs die Wildekus, die aangrensende binneland in die Oos-Kaap, die suidelike en westelike gedeeltes van KwaZulu-Natal, gedeeltes van die Noordwes en die noordelike en oostelike gedeeltes van die Vrystaat.

Die weerdiens waarsku ook dat ’n uiters hoë brandgevaar vandag oor die sentrale gedeelte van die Noord-Kaap verwag word. Dit sal ongemaklik warm en bedompig in die Cederberg- en Bergrivier-munisipaliteit in die Wes-Kaap sal wees.

Bewolkte en koel tot warm weer met verspreide tot wydverspreide buie en donderbuie word vir Gauteng, Noordwes, die Vrystaat, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voorspel. In Mpumalanga en Limpopo sal die gedeeltelik bewolk en koel tot warm wees met enkele tot verspreide buie en donderbuie.

Gedeeltelik bewolkte en warm tot baie warm weer word vir die Noord-Kaap voorspel met enkele tot verspreide buie en donderbuie oor die oostelike en noordelike gedeeltes van die provinsie.

Die weerdiens voorspel mooi tot bewolkte en warm weer vir die Wes-Kaap met baie warm toestande langs die Weskus verwag word.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
22.02
+0.3%
Rand - Euro
19.35
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Platinum
980.66
-0.0%
Palladium
1,486.40
+0.6%
Goud
1,979.39
-0.1%
Silwer
23.86
-0.2%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,630
-0.7%
Alle aandele
76,251
-0.6%
Hulpbronne 10
66,623
-1.3%
Industriële 25
102,886
-0.3%
Finansiële 15
15,557
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot