AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Reën, warm toestande (vir eers) hier om te bly

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Reënwolke pak saam in die distrik Murraysburg. Foto: Jan-Hendrik Swiegers
Reënwolke pak saam in die distrik Murraysburg. Foto: Jan-Hendrik Swiegers
Reën gaan van vandeesweek af weer oor dele van die somerreënstreek voorkom, terwyl die hittegolftoestande oor die Wes-Kaap na verwagting gaan voortduur.

Goeie reënneerslae kan tot volgende week oor die sentrale en oostelike dele van Suid-Afrika se somerreënstreek voorkom. Mnr. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, sê tot 40 mm reën kan tot 22 Februarie oor die oostelike dele van Noordwes, die Vrystaat, die suidelike dele van Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die noordelike dele van die Oos-Kaap voorkom.

Vanaf 22 Februarie tot ongeveer 3 Maart lyk reënvaltoestande oor die algemeen ongunstig, behalwe oor die verre noordoostelike dele aangrensend aan Mosambiek.

Intussen gaan baie warm toestande oor die westelike en sentrale dele van die Wes-Kaap tot volgende week voortduur, met temperature van 30 °C tot 40 °C. Meer matige temperature kan egter oor die Suid-Kaap en verder noordooswaarts voorkom.

Enkele ligte reënbuie is moontlik rondom 15 Februarie, asook 22 en 23 Februarie oor die Suidkus. Op langer termyn kan baie warm toestande verwag word in die eerste deel van Maart met die moontlikheid van somerreënval oor die streek later in Maart en April.

Tropiese storm

Van den Berg sê ’n volgende tropiese storm het oos van Madagaskar begin ontwikkel en sal die noordoostelike kusgebiede van Madagaskar teen Dinsdagmiddag (15 Februarie) tref. Windsnelhede van 50 km/h tot 70 km/h word verwag. Teen Vrydag (18 Februarie) behoort dit reeds die noordelike kusgebiede van Mosambiek te tref as die storm die voorspelde pad gaan volg. Voorspellings dui tans aan dat die storm oor die binneland gaan inbeweeg tot oor Malawi en die oostelike dele van Zambië voordat dit gaan verdwyn.

Van den Berg sê redelike swaar reën kan voorkom en tot 100 mm of meer is moontlik oor die sentrale tot noordelike dele van Mosambiek en die aangrensende dele van Malawi en Zambië vanaf ongeveer Vrydag. Tans lyk dit nie asof dit enige gevaar inhou vir Suid-Afrika nie, maar dit kan die oostelike dele van Limpopo en Mpumalanga in die laaste week van Februarie beïnvloed.

Die sekondêre gevolg kan wees dat baie min reën oor die res van Suid-Afrika kan voorkom in die laaste week van Februarie en die eerste paar dae van Maart, sê Van den Berg.

La Niña

Die La Niña-verskynsel het ’n spits bereik, maar gaan aktief bly tot ongeveer April of Mei. Die stelsel het steeds die potensiaal om bogemiddelde somerreënval oor veral die sentrale tot westelike dele te veroorsaak. Tropiese laagdrukstelsels in die westelike Indiese Oseaan het die normale La Niña-reënvalpatroon onderbreek, hoewel dit nie uitsonderlik is nie. Dit het dus reënvaltoestande verswak.

Die westelike Indiese Oseaan het die afgelope twee weke begin afkoel en die verwagting is dat die voorkoms van intense tropiese aktiwiteit in Maart gaan afneem.  Dit kan veroorsaak dat die effek van La Niña terugkeer vir die res van die reënseisoen met gemiddelde tot bogemiddelde reënval. Gevolglik is die kans goed dat die eerste werklike winterreënval laat gaan voorkom, in Mei of selfs Junie. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
+0.7%
Rand - Pond
19.35
-0.1%
Rand - Euro
17.26
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,635.80
+0.8%
Silwer
18.74
+2.1%
Palladium
2,117.62
+3.7%
Platinum
861.50
+1.0%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,605
+0.6%
Alle aandele
64,011
+0.6%
Hulpbronne 10
56,905
+1.2%
Industriële 25
79,233
-0.4%
Finansiële 15
14,232
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot