AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Reënbuie duur vandag voort in Limpopo, Mpumalanga en Oos-Kaap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dié foto is by Hartbeesfontein in Noordwes deur Denho Geldenhuys geneem.
Dié foto is by Hartbeesfontein in Noordwes deur Denho Geldenhuys geneem.
Verdere reën sal vandag val op gedeeltes van Suid-Afrika waar swaar reënbuie die afgelope week uitgesak het en die grond reeds versadig is.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reën wat plek-plek tot vloede kan lei in die noordwestelike gedeeltes van die westelike Bosveld en Laeveld in Limpopo, asook die suide en weste van Mpumalanga.

’n Geel vlak 4-waarskuwing is uitgereik vir ontwrigtende reën en vloede in die Ntabankulu-, Mbizana-, Mbhashe-, Mnquma-, and Groot-kei-munisipaliteit, asook die distrik OR Tambo in die Oos-Kaap.

Die weerdiens waarsku dat ’n uiters hoë brandgevaar vandag in die Dawid Kruiper-, Kai !Garib- en !Kheis-munisipaliteit in die Noord-Kaap vandag verwag word.

In Gauteng, Mpumalanga, Noordwes, Vrystaat, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap sal dit vandag bewolk en koel tot warm wees met verspreide tot wydverspreide buie en donderbuie.

Gedeeltelik bewolkte en koel tot warm weer met enkele tot verspreide buie en donderbuie word vir Limpopo en die Wes-Kaap voorspel.

In die Noord-Kaap sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees met enkele buie en donderbuie in die ooste en suidelike binneland, asook verspreide buie in die verre suidweste.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.41
+0.7%
Rand - Pond
22.59
+0.3%
Rand - Euro
19.85
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.31
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
986.63
+1.5%
Palladium
1,404.92
-0.1%
Goud
1,938.50
-0.1%
Silwer
22.28
-0.5%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,617
+1.2%
Alle aandele
75,079
+1.1%
Hulpbronne 10
65,349
-0.5%
Industriële 25
101,443
+1.6%
Finansiële 15
15,365
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot