AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Sikloon Freddy bult hierdie naweek sy spiere

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bron: RSMC La Réunion
Bron: RSMC La Réunion
Die sikloon Freddy sal na verwagting versterk nadat dit Madagaskar bereik het en effens verswak het.

Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens het Freddy gister omstreeks 19:30 die oostelike kus van Madagaskar bereik en is dit onderweg na die suide van Mosambiek en daarna die noordooste van Suid-Afrika.

Voordat dié betreklik kompakte storm land bereik het, is dit as ’n kategorie 2-sikloon geklassifiseer met winde van tot 150 km/h en rukwinde van tot 180 km/h. Volgens die weerdiens het Freddy as gevolg van rowwe terrein tot ’n laagdrukstelsel verswak.

Die RMSC La Réunion voorspel dat Freddy gedurende die volgende paar dae sal aanhou om in ’n wes-suidwestelike rigting te beweeg en teen vanaand sal versterk wanneer dit die Mosambiekkanaal inbeweeg.

Daar word verwag dat Freddy teen Donderdagaand weer tot ’n sikloon kan versterk terwyl dit na die suide van Mosambiek beweeg. Daar word voorspel dat Freddy Vilanculos teen Vrydagoggend sal bereik.

Die weerdiens waarsku dat Freddy waarskynlik die noordoostelike gedeeltes van Suid-Afrika van Saterdag 25 Februarie tot Maandag 27 Februarie sal beïnvloed, veral die Laeveld en platorand in Limpopo en Mpumalanga, aangesien die weerstelsel vir ’n paar dae langs die noordoostelike kus bykans sal stilstaan.

Swaar reënval van 200 mm en 400 mm wat tot wydverspreide vloede kan lei, word voorspel vir Vhembe en Mopani in Limpopo en tot ’n mindere mate Ehlanzeni in Mpumalanga. Aangesien noemenswaardige vloede reeds in die Laeveld en op die platorand voorgekom het, kan verdere vloede volgens die weerdiens katastrofies wees en langdurige gevolge inhou.

Hoewel minder reën oor die noordoostelike gedeeltes van Suid-Afrika verwag word, word inwoners van Capricorn in Limpopo, asook Umkhanyakude, Zululand en Amajuba in KwaZulu-Natal versoek om paraat te wees.

Benewens swaar reën word sterk wind van gemiddeld 45 km/h weens Freddy vanaf Vrydagaand in die noordoostelike gedeeltes van Suid-Afrika verwag.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot