AFGRI
BEAN
02 Feb
-
9604
-189,00
CORN
02 Feb
-
4550,4
-19,60
SOYA
02 Feb
-
8815
-94,00
SUNS
02 Feb
-
11369,8
71,80
WEAT
02 Feb
-
6722
-47,00
WMAZ
02 Feb
-
4298,6
-13,40
YMAZ
02 Feb
-
4419
-26,00

Storm Cheneso kan tot sikloon versterk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bron: US Navy Joint Typhoon Warning Centre (JTWC) and Eumetsat
Bron: US Navy Joint Typhoon Warning Centre (JTWC) and Eumetsat
Die tropiese storm Cheneso het gedurende die naweek oor Madagaskar se binneland beweeg en aansienlik verswak. Die storm het egter geleidelik oor die suidwestelike kus van die land beweeg tot in die Mosambiekkanaal.

Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens word Cheneso tans as ’n matige tropiese storm geklassifiseer. Dit beweeg tans teen ’n baie stadige spoed van 6 km/h in ’n noordwestelike rigting.

Die weerdiens dui aan dat volgens weermodelle van RSMC La Réunion Cheneso moontlik in die komende dae sal versterk weens gunstige omstandighede, soos onder meer baie warm tot uiters warm seeoppervlakstemperature van 29 °C.

Cheneso
Bron: WMO RSMC La Reunion

Dit is volgens die weerdiens moontlik dat Cheneso teen Saterdag 28 Januarie tot ’n sikloon kan versterk.

Die weerdiens lig dit egter baie duidelik uit dat selfs indien die voorspellings realiseer, dit na verwagting nie ’n direkte impak op Suid-Afrika sal hê nie. Soos met enige tropiese storm is daar baie onsekerheid betrokke oor die stelsel se beweging in die toekoms.

Volgens die weerdiens stem weerkundiges saam dat Cheneso sal aanhou versterk met gemiddelde winde van 93 km/h wat vandag in die omgewing van die stelsel se oog kan ontwikkel.

Cheneso
Bron: WMO RSMC La Reunion

Daar word verder verwag dat die stelsel in ’n meer suidwestelike rigting sal begin beweeg wat die stelsel op Saterdag 28 Januarie naby aan die Europa-eiland in die suidelike gedeelte van die Mozambiekkanaal kan neem.

Teen dan sal die stelsel volgens die weerdiens op sy sterkste wees met ’n windsterkte van gemiddeld 148 km/h en rukwind van 185 km/h. Die stelsel sal daarna effens verswak en in ’n meer suidelike rigting begin beweeg

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.3%
Rand - Pond
20.91
+0.9%
Rand - Euro
18.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.7%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,020.69
+0.9%
Palladium
1,652.17
-1.0%
Goud
1,913.10
-1.9%
Silwer
23.46
-2.1%
Brent-ruolie
82.84
-3.2%
Top-40
73,629
-0.1%
Alle aandele
79,802
-0.0%
Hulpbronne 10
74,686
-0.6%
Industriële 25
102,624
+0.1%
Finansiële 15
16,551
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Let's meet for 🍷🍷We will know if there is a connection
I love too make a fire for the braai, open a bottle of red, enjoy lots of laughtterr but can also do the romantic dinner or picnic in the bush. Can go on for ever here but then...
Kom Ons Gesels😁
Ek is n moeilieke meisie, maar watter meisie is nie??? Ek het twee pragtige dogtertjies, so meeste van my tyd word saam hulle spandeer😁 Ek hou van dans maar het nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot