AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9092
0,00
CORN
04 Okt
-
4886
0,00
SOYA
04 Okt
-
9180
0,00
SUNS
04 Okt
-
9985
0,00
WEAT
04 Okt
-
7142
0,00
WMAZ
04 Okt
-
4899
0,00
YMAZ
04 Okt
-
4833
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Tropiese sikloon Batsirai kan windspoed van 140 km/h bereik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tropiese sikloon se verwagde beweging in komende dae. Verskaf deur die Suid-Afrikaanse Weerdiens. Bron: Regional Specialised Meteorology Centre (RSMC) La Reunion
Tropiese sikloon se verwagde beweging in komende dae. Verskaf deur die Suid-Afrikaanse Weerdiens. Bron: Regional Specialised Meteorology Centre (RSMC) La Reunion
Die tweede tropiese storm van die seisoen, Batsirai, kan na verwagting vroeg volgende week die Mosambiekkanaal bereik.

’n Volgehoue windspoed van sowat 140 km/h is een van die aspekte waarmee die tropiese sikloon Batsirai geassosieer word. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens dui aan dat volgens weermodelle van RSMC La Réunion die storm binne die volgende paar dae noord van die eilande Madagaskar en Réunion gaan beweeg. Reënbande om die storm kan die eilande beïnvloed.

Volgens die weerdiens is dit hoogs waarskynlik dat sterk wind en swaar reën skade kan veroorsaak oor die oostelike kusgebiede van Madagaskar wanneer Batsirai die gebied teen Saterdag bereik. Baie rowwe seetoestande word ook verwag. Oorstromings en modderstortings kan in die bergagtige dele aan die oostekant van die eiland voorkom.

“Die beweging van tropiese siklone kan uiters wisselvallig wees. Dit is dus moeilik is om die beweging van Batsirai ná die naweek akkuraat te voorspel,” lui die verklaring. “Meteoroloë is egter vol vertroue dat Batsirai tydelik sal verswak sodra dit oor Madagaskar beweeg het. Dit is ook waarskynlik dat Batsirai sal versterk wanneer dit vroeg volgende week die see-omgewing van die Mosambiek-kanaal binnegaan.”

Die weerkantoor sê ten spyte van die modelle vir weervoorspellings is dit nog nie moontlik om akkuraat te kan bepaal of Batsirai Suid-Afrika wel regstreeks of onregstreeks gaan beïnvloed nie. In die volgende paar dae bestaan daar wel nie enige onmiddellike weerbedreiging wat Batsirai betref nie.

Die weerkantoor hou die storm se ontwikkeling fyn dop en sal Suid-Afrikaners ingelig hou.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.66
-0.1%
Rand - Pond
20.19
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,719.44
-0.4%
Silwer
20.80
-1.3%
Palladium
2,305.64
-0.7%
Platinum
925.00
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,839
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot